Julle onthou daai Mr South Africa videos wat daai finalists gegooi het op Youtube? Nee, nie die spoofs nie, die actual videos wat so fokken swak gedoen was. Dit was nie lekker nie, was dit? Uh-uh.
Ons het vir julle iets aangenamer gekry. 'n Blonde bokkie met die naam van Jessica Rabbit Eksteen het gevra of die Watkykertjies haar so bietjie sal help met die voting op FHM se Models 2011. Op die oomblik is sy iewers in die top 20. Sy het belowe dat sy vir die Watkykertjies halfkaal sal pose in vere, of choklit sous en panties en what not as julle haar help om te wen. Maybe is sy so bly dat sy wawiele gooi in haar verjaarsdagpakkie. Miskien met ons sommer ook so paar duik foto's neem vir Vrydae…
Julle kan vir haar stem deur…
1. model 68 na 34973 te SMS
of
2. Hierdie link te volg http://fhm.co.za/social/profile/JessEkst25/
(ja jy kan soveel stem as wat jy wil op die websaait)
Join haar Facebook page as jy meer wil uitcheck:
Hier is so twee kiekies vir julle in die meantime wat sy vir ons gestuur het:
Hier is nog 'n klomp foto's, uitgepomp in 'n Yourtubes video:
Watkykjy staan op 3,110,906 post views in totaal sedert 1 November, 2019.