Gary Lineker was 'n fokken goeie sokker speler back in the day. Hy het in 1986 die meeste goals ge-score in die World Cup en is ook een van fokken min mense (if any) wat nooit van die veld af gestuur of vermaan is vir kak gedrag of kak spel nie.
Maar eendag het die kak hom wel getref. Arme Gary Lineker het in sy broek ge-pak (dis nou wat mens doen as jy dink jy poef, maar jy kak) en toe soos 'n hond sy hol aan die gras af gesmeer. En toe sy hande.
Baie mense het gedink hierdie ou is die shit. Min het hulle geweet hoe na aan die waarheid hulle was.
Shame, en hy is 'n nice ou en alles.
Shot, LB.
Hierdie post is 98 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,670 post views in totaal sedert 1 November, 2019.