Valstande was nog altyd big business in die die Wes-Kaap. Of die tande nou uitgetrek is by die arts, uitgedonner is, of sommer getrek is vir lekker kopkou uitdeel, daar is baie papbekke in die Kaap. Die tik epidemie het ook seker gesorg vir 'n increase in sales. Want as jy daai "tjoef" ordentelik hard en vir lank genoeg rook donner jou tande ook uit. En 'n tikmonsterjie like nie van krismis by Grams se huis opdaag met 'n bek wat lyk soos Baraka van Mortal Kombat sin nie, maar gelukkig is daai shit nou oral available (nes die tik), sommer op die straathoeke en in 'n moerse variety..
Ek hoop rerig dis 'n geval van "One Size Fits All".. Ek fokken RIL om te dink wie almal daai goed in hulle monde gehad het. Elke papbekkie wat verby stap try sommer 'n paar aan of liewer "in".. Jy weet, soos wat mens by die apteek altyd die kakste shades aanpas met geen intensie om dit te koop nie, maar net omdat jy mag..Imagine hoe gaan dit by daai stalletjie: "Naai it's oraait, not buying any today my lanie, just window shopping ekse..But don't sell dis pair to no one right? I come buy this ones on pay day.. Saloete.."
Die ding wat my laat wonder is waar kry die bra al die tande? Het hy dalk 'n connection by AVBOB wat die krimpies te dentures roof voordat hulle in die oond gaan?
(Shot vir die pic Charles)
Watkykjy staan op 3,084,032 post views in totaal sedert 1 November, 2019.