Pa se honne

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Weetie of julle al ‘n kompetisie vir die domste doos gehad het nie maar hierie ou sal ‘n plek hardloop op die minste.  Die storie is lank  en julle kan hom gaan oplees by die interwebs maar die kort weergawe is so:

1. Speel rugby league, speel jou gat af
2. Op 20 jaar word gekies vir n gatskop pro span
3. Speel nog fokken harder, raak bekend
4. Paartie by ‘n pel se huis, word fokken stukkeeeeend
5. Sit jou piel in jou pel se hond se bek.  Maak seker iemand vat ‘n nice action shot
6. Iemand plak die foto op vleisbroek
7. Bedank huil-huil jou plek in die span oor die aardse skande op die span, die fans, die sponsors, jou familie, almal wat honde het, almal wat kanker het en almal wat draties kap in die hondehok – verloor so more or less R1,7 fokken M se kontrak.

honde mondnaaier

Hier is ‘n animated weergawe van die storie

Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,342 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinPa se honne