Nog ‘n entry vir die Mr South Africa 2011 spoof kompetisie. Dink jy kan beter doen? Stuur jou Youtube inskrwying vir ons en staan kans om befokte Sony USB speakers te wen. Jy het tyd tot hier einde November.
Ontmoet: Juan Boy
Hierdie post is 89 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,049,128 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Best one yet. Really funny.
I live for doos and dop. Yster
Gelukkig het jy nog iets om voor te leef want drank en poes het my lewe verwoes.
DIS KAK SNAAKS! Awesome job dude. Laat ek bietjie die ander gaan check.
Enigste wit ding waarop die man 'n ridder kan wees is sy porselein troon…
meh…
Quite the artist!
Kak attempt. Die is nie vir jou nie my bra…
Daai Don Packet dude s'n is vir my nog die beste.
nee bra. nee..
Thanks Dudes. Ek vra onverskoning vir die wat dit nie laaik nie, maar ek belowe geen plumbers of mense van Daspoort is mishandel tydens die shoot nie. En raai wat? Ons het 'n moerse ball gehad!!! So WTF????
"I've got more stukkies lined up than a mechano set"
Nie te sleg nie, goeie effort. Baie beter om dit n' shot te gee as om net oppie sidelines te sit en se "ag, dis kak"
Glad nie 'n kak attempt nie Juan-boy….inteendeel, ek dink dis poessnaaks!!!
Goed gedoen. ek sou vir jou werk aanbied as grafiese ontwerper want ek hou van die detail van jou boom prentjie, maar ek sien jy is bedrywig as 'n plumber, dit pas jou beter.