Fok, hierdie is so goed gedoen, ons skiem julle moet sommer julle eie Mr Souf Efrica 2011 clips maak en submit. Check die vorige post om te sien wie Don Packett hieso afrip.
Kom ons maak dit sommer ‘n kompetisie. Ons sal die wenner ‘n befokte stel Sony USB speakers gee.
Hierdie post is 60 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,060,595 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Fucking Brilliant!!! I can't wait to see if anyone submits anything to you….
Nee lieflike manne, lieflik.
Hahahahaha! Yay! Ek vote vir Don Packett vir Mr SA!
Selfs my moffie pelle skaam hulle vir daai ander twee idiots.
Ha, nou weet ons wat Gary Botha doen as hy nie haker vir die Blou Balsakke speel nie. Hy interview moffies. Gaaaaarrie, het jy al gronpad gery?
Ek laaik nog steeds daai storie van die wyse manne wat presente gebring het omdat dit Krismis was. Hahahaaa
BrilFOKKENjant!!!
Don Packett is my nuwe hero.
hahahahahahaha goeie werk!
Don Packett….jy het n shot @ mister souf afrika my bra
Skommeling champion!…hahahahahahahahahahahahahahahahaha
….when jissas was born…hahahahahaha