As jy soos ek is en ‘n laid-back job het waar jy heeldag voor die pc sit maar nie rerig TE besig is nie, dan spandeer jy seker ook baie tyd deur te kyk na sinnelose kak op die interwebs. Die ideale ding sou wees om ‘n movie of series te kyk, of sommer bietjie Counterstrike te gooi teen die bra in die cubicle langs jou, daai laat die klok lekker vinnig 5-uur strike. Maar dis seker bietjie blaaint om daai kak in werkstyd te doen. Nou browse jy maar deur jou emails, kyk na jou gabbas se gesuipde fotos van die naweek en naai jou graft se internet cap six-love met youtube videos. Dan, my vriend, kom jy op tos soos hierdie af: Ek se nog altyd, die pommies se kinders is niks fokken lekker nie my bra, N I K S!! I give you, MR I LOVE ME VEWWY VEWWY MUCH…(In so fucked-up Tweetie bird stemmetjie gese)
Ek gaan jou nou sommer straight se, as jy deur daai hele clip gekyk het sonder om te kots, of ‘n girl is wat skiem dis cute in enige manier is daar serious fout. Dis pretty much soos om jou goose te zaber, halfpad deur vir haar te tune jyt Siffies en dan bo-op te try bly, dis fokken moeilik om af te pull, selfs vir ‘n paar sekondes. Maar die ding wat my die meeste baffle is die Views, amper 200000! Waddefok?? Die laaitie smaak homself heavy en hy’s nie skaam daaroor nie. Maar net toe ek dog ek bluf almal wat verby stap deur die tune die kots in my koppie is Cup-a-Soup toe check ek het die volgende video en dit skiet soos ‘n boog teen die pc screen vas..
Die volgende youtube “superstar” is die sadste man op die internet. Moontlik die sadste man wat leef. Of moontlik al dood van vetsug. Of voor ‘n trein ingespring. Here we go, Mister Pregnant. (Notice bietjie hoe hy heeltyd nervous rondkyk na sy kamerdeur soos ‘n ou wat skelm aaptwak rook. Hy’s seker bang sy ma kom in en vra hom waddefok aan die gang is en hoekom hy met sy tiete speel en nie liewer ‘n day job kry nie. Either dit of hy sit en kyk by die ruit uit en berispe die mense in die regte wereld wat jobs het, en vriende, en probeer aanvaar dat hy nooit in sy lewe naai sal kry nie.)
Ja lekker “tee-tees like a whoomaaan..” daai shit gaan by jou drome kom inkruip vannaand en jou siel eet. Of te minste jou sanity..
Watkykjy staan op 3,085,062 post views in totaal sedert 1 November, 2019.