Just Bieber puisigevreet fan verklaar oorlog op die interweb

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Aggeneeeee! Ry dadelik Makro toe en koop klomp blikkieskos en komberse. O ja, en latex gloves en lube om mee draad te trek in die donker as die oorlog kom.

Party kinders moet regtig nie interwebs gebruik nie. Shame. Passop vir outjie se oom. Hy is FCC en FBI en alles, hoor. Regtig.

Hierdie post is 179 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,836 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJust Bieber puisigevreet fan verklaar oorlog op die interweb