Moenie verbaas wees as jy oor so paar jaar hierdie stuk kak op Verimark TV ads sien nie. Dis skoene wat gelyktydig stofsuiers ook is, met ander woorde dis vir luigatte design en dis fokken useless. Die probleem met luigatte is dat hulle net van die couch af yskas toe loop en ‘n ruk later spoelie toe drentel om te gaan uitkak wat hulle in die yskas gevind het.
Hulle huise gaan dus slegs blink strepe op die vloer wys waar meneer of mevrou oorgewig bokpaadjies loop. Die kak toestel word ook toevallig Foki genoem. “Foki werk, ek gaan op die couch sit soos ‘n sleg kak en fokol doen teryl my voete net op een plek skoonmaak”
Hulle instructions is ook eienaardig. Dit lyk of dit ideal is vir dames wat piele met skoene aanhet, so lank soos wat hulle bene is.
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.