Kyk, ons weet julle outjies is mooi voorbeeldig, maar almal van ons het 'n boetjie, 'n oom, 'n oupa, 'n tjommie of 'n nefie wat Rondkykrothmans rook asof stoom locomotives weer in fashion is.
Vir daai outjies is daar iets spesiaal in die zefshop, sopas ingekry:
Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,165,001 post views in totaal sedert 1 November, 2019.






