Diversify jou besigheid II

In Spec-takel deur griffin

Moederfoktrok!

Hierdie bou karre en bote op, gooi panelbeating, doen “sprypainting” (whatever de fok dit is), saag bome af en bou slanghokke. So as jy per ongeluk eendag jou Opel Mantra se clutch laat gly en hy poes in ‘n boom vas wat ombliksem deur jou boot en jou slanghokke omstamp wat op sy beurt daai skoenlapper tattoo net bokant jou crack afskeur, is hierdie seker maar die piel om te bel.

As jy wel met hom praat, hoor sommer of hy vuur ook juggle. Hy lyk na die tipe. As daar brandmerke op sy arms is, hou maar verby, dan beteken dit hy oefen nog…

Snakecage

Hierdie post is 116 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,735,053 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDiversify jou besigheid II