Comments

  1. Laaitie

    Hierdie twee kanonies lyk moerse bekend, ek dink ek het hulle by opikoppi gecheck.
    Trippin balls……

  2. BokBal

    Ha ha. Ek vind dit absoluut verstommend dat die 2 dudes kan agterkom dis naweek.

  3. Johan de Vries

    Lyk vir my meer soos n dam-duiker en n son-kyker van Clitoria of, of kan hulle die Arrows van Parow wees miskien ? (maar aan die ander kant, wie het nie al so gelyk op n Sondag-oggend na n moerse party op n Saterdag nie !!)

Gooi Comment