Corne en Twakkie wenners

In Kompetisie deur griffin

Geluk aan hierdie twee bra's wat Dinsdag Corne en Twakkie gaan check by die Baxter for free saam met hulle tjommies. Geniet dit.

PS: Ons het vir Rakker Van Rooyen en die duiwel ook elk 'n kaartjie gegee. Passop vir skuim om die bek…

snor2

snor1

Hierdie post is 77 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,468,938 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCorne en Twakkie wenners