Vir julle outjies wat maybe The IT Crowd fans is, is hier 'n kief video. Jy weet daai doos baas in The IT Crowd? Nee, man, die tweede baas wat so heavy deur die kak is. Check sy moves hierso.
"Boyfriend? Fuck you!"
Update: Ons het die DVD opgespoor!
Hierdie post is 140 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,923 post views in totaal sedert 1 November, 2019.