Ons gee nog 'n prys weg die week.
Geluk aan die twee outjies wat elkeen 'n copy van Gids Tot Goeie Seks gewen het.
Ons twee wenners is Errie en Woud.
Errie het sy girl in die pad gelooi in Londen ten aanskoue van 10 pommies wat zaan geklap het (en moontlik draties) op hulle balkon.
Wout se chick het 'n elektriese verslankingsapparaat aan sy ballas en zaber geplak terwyl hulle gepomp het op die cherrie se ma se bed. Laasgenoemde se ma het later die outjie gebruik om van haar dubbelken onstlae te raak voor die TV terwyl daar nog 'n balhaar aan die apparaat gekleef het.
Goeie werk ouens. Julle boeke sal vir julle gestuur word. Hou die voordeur dop en moenie weer betrap word met jou soldaatfabriek in jou hand nie.
Een gelukkige wenner staan 'n laaste kans die week om 'n copy van die boek te wen.
Ouens en cherries gee partykeer hulle zabers, wolbeursies en tiete die vreemdste troetelname. Die oorspronklikste naam score die boek. Go!
PS: Ons sal rondkrap vir iets anders om volgende week te probeer weggee.
Watkykjy staan op 3,066,652 post views in totaal sedert 1 November, 2019.