Wat pomp julle?

In Kompetisie deur griffin

Hierie twee krimpies (in die foto onder) is gevang pomp buitekant ‘n winkel in Florida. Hulle lyk soos mense van Florida in die Wes-Rand af, maar hulle is eintlik van Florida in die overseas af. George Pomfret en Brenda Prothero. Hmmmm … Pomfret en Prothero. Klink of hulle dalk buddy cops kan wees in ‘n zef porno weergawe van CSi.

Imagine die crime scene:

Prothero: “Dink jy hy is dood?”
Pomfret: “Wag, laat ek my piel in sy oor druk. Kyk, hy KOM by!”
YEEAAAAAAAH!

Anyway, vertel ons van jou weirdste seks oomblik (sommer in die comments) en staan ‘n kans om een van twee copies van Gids Tot Goeie Seks te wen hierdie week- ‘n Boek wat jou leer hoe om te naai. Ons kies die wenners so Dinsdag se kant.

Ons het laasweek geskip omdat almal gebraai en genaai het.

wat pomp julle

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat pomp julle?