Springs
Eerste dag in graad 1. Die juffrou vra die klas een vir een om tot by 50 te tel. Almal doen goed, van hulle tel tot by 40 met net a paar foute, ander kan dit nie eens verby 20 maak nie.
Die juffrou sé vir Jaco dit is sy beurt, hy tel tot by 50 en sommer verby tot by 100 sonder enige foute. Jaco hardloop na skool huis toe en brag by sy mamma dat hy tot by 100 getel het sonder foute. Jaco se mamma sé “ dit is omdat jy van springs is my kind”.
Volgende dag by die skool en juffrou vra die klas om die alphabet te sé. Almal doen weereens goed. Van hulle sé tot by S met net 'n paar foute, ander kan dit nie eens verby M maak nie.
Die juffrou kom weereens by Jaco. Jaco se die hele alphabet sonder enige foute en sommer agteruit van Z tot by A ook. Weereens hardloop Jaco na skool huis toe en brag by sy mamma oor sy alphabet “show off”. Jaco se mamma sé “Dit is omdat jy van springs is, my kind”
Derde dag by skool en al die seuns shower saam na L.O. klas. Jaco sien sy tottie is baie groter as al die ander seuns, heelwat groter!!
Na skool hardloop jaco huis toe: “Mamma, my tottie is huge teenoor die ander kinders s'n. Is dit omdat ek van springs af is?”
“Nee” antwoord sy mamma, “dit is omdat jy fokken 18 is”
Mafia
Kobus is doof en werk as a handyman by die groot mafia baas se huis. Tien miljoen rand word gesteel, en die mafia baas weet dit is Kobus. Hy laat Kobus haal deur sy makkers om hom te vra waar die geld is. Kobus bring sy vriend Jeremy saam want hy kan vingertaal praat en sal dan vir die mafia sé wat Kobus sé.
Die mafia baas vra Kobus: “Waar is my geld?” Jeremy beduie vir Kobus in vingertaal.
Kobus antwoord in vingertaal.
“Wat sé hy?”, vra die mafia baas.
Jeremy: “Hy se hy weet nie waarvan jy praat nie"
Die mafia baas ruk sy geweer uit en sé hy gaan hom skiet en sy hele familie doodmaak.
Jeremy herhaal dit in vingertaal. Kobus antwoord in vingertaal: "Dit is agter in Jeremy se erf by die houthuis naby die drein begrawe, 3 meter ondergrond"
“Wat sé hy?“ skreeu die mafia baas.
Jeremy antwoord “Kobus sé jy het nie die ballas om die sneller te trek nie”
Koek
Die vrou gaan vir haar jaarlikse ondersoek by die ginekoloog wie se spreekkamers bokant 'n bakkery geleë is.
Terwyl sy oopbene daar lé en die dokter besig is met sy ondersoek kom die reuk van vars gebak deur die oop venster en sy vra: Dokter, maak die koekreuk jou nie mal nie??
Watkykjy staan op 3,084,151 post views in totaal sedert 1 November, 2019.