Ons tjommies by Funky Fridges het gevra dat ons so bietjie rondvra onder die Watkykertjies:
Funkyfridges.com soek n girl wat in charge kan wees van al die pubs (kompetisies) in Pretoria. Sy moet bietjie graphic design background he en eie vervoer. Pay is R2000 basic en kan maklik extra R5000 net op kompetisies maak. (half dag job)
Hulle kan my kontak op info@funkyfridges.com
Moerse thanks
Voor julle die neuse optrek, onthou dat hierdie ‘n halfdag job vir studente is. Iemand wat deur UNISA swot sal byvoorbeeld perfek wees. Of iemand wat heeltyd klas bank.
Hierdie post is 93 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,116 post views in totaal sedert 1 November, 2019.