Franstasties looi ons met nog 'n super komix (click om groter te sien)
Hierdie post is 57 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 932,036 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffin‘n Kak planeet
Comments
Pieter dW
hahahahaha – awesome cartoon!
Pieter dW
wie is hierdie franstastiese bra? het hy nog komieks?
Ouma Meelbol
Ag nee man, ek het nou alweer my water deur my neus gespoeg! Nou is my screen weer nat! Goeie een!
Prof. Bokdrol
Hey! Mense soos ek en Gareth Cliff bly daar!
Hi-fokken-steries…….
Brommer
Kan ek maar daar vir jou kom kuie prof.? Ons kan mekaar se geselskap baie geniet en wie weet? miskien kan ons handjies vashou
Prof. Bokdrol
Brommer, ek voel gevlei en dit klink aanloklik, maar ek is baie spesifiek in my smaak: as jy 'n dominatrix lesbian dwerg in leathers met groot tiete en 'n toon-fetish is dan moet jy asb. dadelik jou selnommer vir my tweet en ek is jou bitch vir altyd, andersins is ek bevrees ons sal nooit handjies vashou nie…
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.