Hi Griff,
Ek en my vrou doen mos die naweek groceries, toe spot ek hierdie twee signs by Pick and Pay. Ek wil hê jy moet asseblief vir al die watkykertjies vertel van hierdie specials by PnP, WANT JY KAN ‘n VOLLE R0.00 SPAAR!!!
Let the savings begin!
Oor en uit.
Erwin
Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,615 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







