Uiteindelik weer naweek! Sit die tune onder die duik prentjie fokken hard en headbang soos jy goed oppak om te duik
PS: Onthou om jou Watkykjy skippies aan te skaf op Zefshop.com, sou jy sodanig voel.
Hierdie post is 109 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,215,253 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Die advertensie vir Montana duik skool onde dit is pragtig …..
Haha, dis funny ja. Dink 'n bordeel sal ook voordeel uit die "pun" kan trek. Goeie marketing – gaan 'n paar zef duikers wees though….
Ons doen November twee toere. Eerste naweek mozambiek, laaste week Sodwana. As julle zef wil sien kom saam na 'maak 'n jol' die local bar in sodwana. Shoe zef hoor
Onder die prent moet lees : ‘Haai daar , ek het gou kom in loer’
Well I never expected to see this on here! Haha this is just near my house in Oxford
Toe ek in die vroee 2000’s in Engeland vir BT gewerk, rond geswerf en gesuip het, het n Ingelsman my eendag die huis in Buckinghamshire gaan wys en die storie vertel. Dit is gedoen deur n bloubloed met die naam van Lord Such, hy was glo half kens en het belastingbetalers se geld op sulke weird kak gemors. Dis ongelukkig al wat ek onthou wat hy vertel het en ek self het gesukkel om hom te glo, maar dis bleikbaar die storie………of n deel daarvan!