Ek skiem as mens ‘n kak week agter die rug het by die werk en net wil fokof, dat mens dit met ‘n kak, semi heavy metal tune moet doen. Sit dit poeshard, headbang, gryp jou kosblik, jou karsleutels, jou laptop, kap jou baas of kollegegas ‘n zap en fokken duik.
Dit is naweek after all.
Ons het vir julle ‘n spesiale tune laat maak. Wel, ons het actually een gesteel en hom beter gemaak. Fokken zef metal style.
PS: Kyk onder die video as jy seriously wil fokken duik…
Hierdie post is 235 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,928 post views in totaal sedert 1 November, 2019.