Wonder hoe die Springbokke voorberei vir volgende jaar se Worldcup Rugby. Check die All Blacks uit. Dit klink nou wel of hulle uit die verkeerde gat uit praat met die aksent van 'n tweedehandse, gestremde wasbeertjie, maar hulle het fokken skills, pappie!
Kom ons hoop maar dis video editing skills wat ons hier sien en nie actual talent nie, anders is ons kak dalk ge-boek op die eerste vlug Skaapnaai Central toe.
Hierdie post is 156 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,753 post views in totaal sedert 1 November, 2019.