Bam Margera van Jackass was ook gisteraand daar, maar die ou was te poesdronk om op die Jimmy Kimmel show te wees. Toe laai hulle die dronkie op ‘n vliegtuig Finland toe.
Shame.
Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,932,071 post views in totaal sedert 1 November, 2019.