Die Antwoord – $O$ album beskikbaar oor die hele aarde

In Die Antwoord deur griffin

Die Antwoord se album $O$ is fokken oppie rakke regoor planeet aarde. Hier is so twee kort sampletjies om na te luister. Check http://www.dieantwoord.com uit. Daar broei ‘n paar lelike dinge daar uit. Jy sal check na die countdown…

Die Antwoord – In Your Face (sample)

Die Antwoord- In your face

Die Antwoord – Evil Boy (sample)

Die Antwoord – Evil Boy

Die Antwoord SOS

Hierdie post is 92 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,283 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Antwoord – $O$ album beskikbaar oor die hele aarde