Ons het twee wenners gekies wat elkeen double tickets score na Die Antwoord se gig toe, Saterdag 2 Oktober by Bassline. Dit beteken twee wenners kry elkeen ‘n double kaartjie.
So as jy pelle is met Werner du Plessis of Herman Du Toit, stel ek voor jy is fokken nice met hulle. Dalk vat hulle jou saam na die gig toe. Griff het Herman as wenner gekies en Yo-Landi Vi$$er het getune sy like Werner se full-throttle vibe. Julle is ge-mail met instructions.
Geluk, maats – julle gaan na ‘n moerse special gig toe en gaan nog lank daaroor praat na die tyd. Check julle by daso. Koop vir my ‘n fokken dop.
Hierso is die Facebook event vir julle wat nog info soek.
En hieso is die wenners se entries:
Herman het ‘n kiekie geneem van die outjie met die zef kazozpyp en die tampon vlerke in die middel in Rosebank:
Werner het hierie outjie ge-snap in Margate by die Sasol garage:
Watkykjy staan op 3,101,763 post views in totaal sedert 1 November, 2019.