Ek wonder hoeveel gooses het soos hierie arme een gelyk in die 1940's. Shame, hulle het seker hard gesukkel om man te vang met hierdie kak campaign.
Imagine hulle gebruik FHM modelle en run dieselfde campaigns in SA in vandag se tyd: "Sy mag dalk warmer wees as 'n somersdag in Warmbad, maar as jy haar naai, gaan jy vrek!"
(shot, Gerda)
Hierdie post is 240 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,244 post views in totaal sedert 1 November, 2019.