Die Wedding DJs of laat ons eerder sê die Wedding Naaiers soos ons graag na hulle hier op Watkykjy verwys jol Vrydag 10 September by Tings n Times in Hatfield van 23:00 se kant af. Entrance is ‘n skamele 20 skille, so kom maak ‘n draai en kom skud so bietjie jou holvere wild rond op die zefste tunes wat die 80s uitgekak het.
Tings se kos is ook nie te kak nie. Try gerus die cheesy jalapenos. Onthou net, as jy daai outjies gaan tand met ‘n oordosis Jagies gaan jy jou Saterdag oggend begin hand-stands in die shower.
Speck jou daar, my blaar.
Hierdie post is 772 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.