Daar was maar min mense in Suid-Afrika wat Ren & Stimpy in die 90's gecheck het. Jy moes 'n tjommie gehad het wat gaaf en ryk genoeg was om vir jou 'n VHS terug te bring van die overseas af. Ongelukkig moes meeste van tevrede gewees het met kak soos Beetle Bailey op Goeiemore Suid-Afrika. 'n Cartoon wat date uit die 50's uit. Wat ons kyk in die 90's. Thanks. Thanks vir fokol.
Ren is 'n fokken mal asmatiese, psigoties chihuahua en Stimpie is 'n poesdom kat met wat mens net kan raai breinskade is en al wat hulle doen is om kak aan te jaag. Dis 'n fokken mal cartoon en het al so paar voice over cameos gekry van bekende akteurs en muzo's hier en daar. Frank Zappa was ook een van hulle. Hy het self ook 'n paar kole missing virre braai.
Defnitief een van die beter goed wat al ooit in Kanada uitgebroei het, as mal cartoons jou kos is. Jy kan dit nou op DVD kry obviously, maar dan het jy een van daai multi-zone fokken DVD players nodig.
Watkykjy staan op 1,184,602 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Griff
gaan na http://www.videohelp.com/dvdhacks en kry die unlocking code van jou dvd palyer, dan tune jy dit in jou dvd player in en raai maatjies, dan het jy ook 'n multi zone dvd player.
Fok die dvd koop
http://thepiratebay.org/torrent/5746310
Hoe download jy die torrent, sukkel my fokken gat af!!!
Shoe… Pirates vannie WatKykJy….
Ek het dit geluv, "climb inside my belly button, climb inside my world" Haha, bq weird gewees toe ek klein was ma was cool!
http://www.youtube.com/watch?v=oykmawhKWhc&feature=fvsr i lovethis shit!!