Begin jou Vrydag op die regte manier.
Hier is vir julle ‘n fokken groot versameling PC en kafee games van die 80’s en 90’s. Jol dit sommer by die werk op jou browser. Jy is in elk geval nie lus om daai boring meeting by te woon nie. Check net, Calgames is bietjie vinniger as waaraan jy gewoond is. Onhou jy toe jou PC daai turbo knoppie gehad het? Jy kan jou 10mHz PC laat hardloop op 4.7Mhz, dan was dit poesmaklik op die games klaar te maak wat te vinnig was. Jy mag dit dalk ook weird vind om die games actually in kleur te sien. Fokken far out, man! Hercules monochrome se poes!
Die rykgat kinders met hulle 20mHz PC’s het altyd hulle poese af gesukkel. Wil mos fokken ryk wees. Vat so!
Space bar, pyltjies, z, x en Enter is jou kos met meeste van die games. Maak hom los.
(shot, Marius)
Watkykjy staan op 3,073,789 post views in totaal sedert 1 November, 2019.