Maybe het Lady Gaga hierie outjie op Watkykjy gesien verlede jaar toe sy besluit het om haarself vol vleis te pak. Ons tune hom sommer weer, aangesien die hele land vandag aapkak gaan en alles wat 'n stert het gaan braai saam met pap, slaai en brannas.
Hierdie post is 145 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,933,239 post views in totaal sedert 1 November, 2019.