Oppad na die MTN launch van die iPhone4 verlede week het ek op 'n gemors afgekom op die N1. Die drie ouens het langs die kar op die barrier van die highway gesit met hulle hande in hulle hare. Duidelik het iemand opgefok.
Ek het die video met die nuwe foon afgeneem en was duidelik nie smart genoeg om 'n smartphone te dryf nie, so die fokken ding is sideways afgeneem. Draai jou kop eenkant toe of sit jou screen op sy kant neer.
Ek is te lui om dit te edit en weer op te laai.
Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,198 post views in totaal sedert 1 November, 2019.