Vat die ou se drumkit weg. Vat die ouens langs hom weg. Sit hom in die see. Net soos hy in die video is, en dit lyk of hy 'n ongewenste blowjob by 'n skool haaie kry terwyl hy terselfde tyd 'n bruinbeer probeer uitworstel uit 'n straight jacket uit.
So gepraat van straight jackets. Die band se jackets lyk nie heavy straight nie.
Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,193,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Dit lyk soos 'n verstandelik gestremde persoon op die drums…hehe
Ek dink hy hoort eerder in 'n 80's glam metal band. Daai bands was meer show as enige iets anders. Die show wat hy opsit is onnodig, maar dit sit nie in enige ou se broek om dit so reg te kry nie.
dit was poes snaaks.
Hy moet daai kak los wat hy rook hy gaan nog iets breek ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha!!!!
Dit lyk omtrent of sy pruik ook so nou en dan airborn raak.
hahaha lmfpa!!!!!! daai ou se fkn koppie raas
lyk of hy 'n gemoedsbekaking gekry het!
Daai dude was a drummer in n Amerikaanse skool marching band. Hy was die grootste nerd daar. Toe gee hulle vir hom nog n paar dromme en n goue baadie. 'n Justin Bieber kuif en sit hom op n stage saam met n paar ander Texas homo's…
…en dit was die resultaat.
Shit ek love SA
Die ou lyk asof hy geleer drum het by daai laatie op acid wat dromme speel op noot vir noot…
Hy was 'n foken trompopie die fokker,ek wonder of hy sy band members se zabers ok so swaai!foken homo LMFPA