So nou en dan probeer ons om die Watkykertjies se lewens effens beter te maak. Ons gooi sulke Oprah vibes. Check onder jou stoel, daai poep is joune.
Net sodat julle nie dink ons lieg oor al die kak wat ons op Watkykjy weggee van tyd tot nie, looi ons fotos hieso van twee van ons vorige wenners wat elkeen 'n poescool yskas en Funky Fridge design gewen het. O ja, en ons het die yskaste sommer vol drank ook geprop.
Gaan gooi gerus 'n draai op Funky Fridges se website as jy jou eie cool design op jou yskas soek.
Hoop julle dudes geniet julle pryse. Veral die drank. En shot vir die foto's.
Hierdie post is 174 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,125,755 post views in totaal sedert 1 November, 2019.