Ons het ‘n tune opgespoor wat jy verniet kan download. Dis ‘n remix. Nogal spiff.
Van Coke Kartel se “Ondier Kom”
O ja, MC Hammer se nuwe tune is ook uit – die ou rap like in die laaste versie, so mens kan nie retig se dis ‘n MC Hammer tune nie, Fokken blaaint ou: vet, in die vyftigs en vergete.
Hierdie post is 147 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,101,763 post views in totaal sedert 1 November, 2019.