Dis heerlike lente

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

Gaan haal jou kitaar, oom Frik, dan sing ons sommer almal saam om die kampvuur. Saartjie, loop haal die marshmallows en die zol.

    G                    D
Dis heerlike lente, die winter's verby
             D7         G
Die winter was kak, ons het poeskoud gekry
 G          D
Holadrioha, holadrio
          G
Holadrioha, holadrio

ad nauseum……

heerlike-lente

Hierdie post is 14 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 35,619 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis heerlike lente

Comments

  1. sickmindfreud

     
    Is dit kaptein John in die boonste prentjie en coach Piet Helium in die onderste een?
     

  2. DieDikPiel

    Fokket!!! ek sal daai tjerrie wat so buk met die water op haar parra, harde pak slae gee, met my snot sjambok. Nee sy moennie so buk nie, dis ongeskuk.

  3. Fox Swing

    Jammer om dit te sien. Die Here Jesus roep ons tot bekering en tot reinheid. Sy koms is naby !
    Hy gee vergifnis, vrede en nuwe lewe in harte.

Gooi Comment