Die Nederlanders maak lekker TV programme vir hulle kaaskop kindertjies. Die tannie wat hieso narrate tune meer "poes" in hierdie storie as wat Jack Parow "awe" tune by 'n gig.
(shot, Hein)
Hierdie post is 395 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,795 post views in totaal sedert 1 November, 2019.