Jy gaan binnekort Die Antwoord se full-blown album, $O$ in jou vuil kloue kan vashou. Daar is so baie tunes op hom dat die hele fokken CD vol is. Daar was nie eers genoeg plek oor om 'n poep te record nie.
Verwag so paar fokken lekker dik suprize tunes. Vir legal redes het ons Die Antwoord se streaming tunes van Watkykjy af verwyder.
Kap solank draties oor die album cover. Hierie laitie word rondom middel Oktober realease. Hier by die 12de rond. Maak seker jy is gereed om hierie outjie te koop. Dit gaan fokken special wees vir 'n hele klomp redes waarvan jy al klaar weet of begryp, en 'n hele klomp redes wat jy nog sal uitfigure.
Hierdie post is 154 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,334 post views in totaal sedert 1 November, 2019.