Die Antwoord by Bassline 2 Oktober.

In Watkykjy Gigs deur griffin

Die Antwoord gooi die 2de Oktober ‘n fokken spectacular show by Bassline in Joburg. Dis hulle enigste gig in Suid Afrika voor hulle weer terug Amerika toe fok om te gaan toer vir ‘n maand en hulle nuwe album $O$ te launch (wat 12 Oktober uitkom)

Al was jy al by een van hulle gigs, gaan hierie outjie fokken heeltemal anders wees, maar kom kyk self. Of check die videos en die foto’s na die tyd en slaan jou piel op ‘n aambeeld omdat jy uitgemis het. Choice is yours, my friend.

Ons het so paar tickets om weg te gee vir Die Antwoord se gig en sal dit later in die week of volgende week doen. Hmmm, hoe gaan ons daai kompetisie run?

O ja, Ninja en Yo-Landi het skaars ‘n 5 track EP uit en hulle klap al klaar die UK Top40 singles.

Graag haal ek vir Koos Kombuis aan: “Ek glo dit steeds: Die Antwoord is, en bly, ’n bemarkingsfoefie, ’n racket, ’n flash-in-the-pan.”

Hey Koos, kyk hoe lyk jy nou, bitch.

Die antwoord bassline

Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,767 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord by Bassline 2 Oktober.