Al die kak in Joburg het in 1886 begin toe goud ontdek is. Tent dorpies het op ge-pop soos tienerpuisies en die town het vinnig deur al die groeifases gegaan waardeur so wilde fokken deurmekaar plek maar daai tyd gegaan het:
Van fokol na tente na sink shacks na houtgeboue en finally oordentlike geboue. Meer onlangs is dit weer besig om na die sink shack fase toe te regress, danksy die ongelooflike onbaatsugtige werk wat binnelandse sake en immigrasie vir ons land doen. Shot, ouens, ons skuld julle ‘n Coke en ‘n increase. Tune net hoeveel.
Hierdie gaan nie vir baie langer meer ‘n probleem wees nie. Daar is ‘n ander onheil wat letterlik onder Joburg broei. Acid water van al die ou myne wat van onder die grond af na die surface toe te beweeg. Fokken Batman vibes, my bra. En daai mynbase het al lankal ge-fokof hel toe. Dit gaan die regering R1b kos om ‘n permanente structure op te sit sodat die kak weggepomp kan word en R8m per maand om die hele storie in stand te hou. Nou check, die interesting ding hiseo is dat ons met die huidige strikes R1bn per dag verloor. So die regering sal een structure per dag kan errect. Nice huh? Hulle sal natuurlik ‘n duurder opsie meer like en eerder Joburg se naam verander na iets soos Gotham City toe om by die haglike toestande te pas. Later sal hulle dit verander na Makwere-kwere Dam toe in herrinering van al die illegal immigrante wat op die bodem lê nadat Joburg in sy eie poefgaatjie in opgetrek het. Dan kan mense so lekker jet ski en stuff. Van Park Station tot Benoni. Of visse met 3 piele en ses oë vang.
Terloops, die hele water opstyg gemors is besig om te gebeur. Die acid water is omtrent so tussen 400 en 500 meter onder die grond oppervlakte en styg blykbaar met ongeveer 1 meter per dag na boontoe.
Ons het die hulp van ‘n wiskundeprofessor met next level computer skills ingekry om vir ons ‘n berekening te doen vir presies wanneer Joburg in sy eie suursweet gaan verdrink:
Die Mayans mag dalk net reg wees. 2012 is at least Joburg in sy poes in. So wat gaan dit wees, o grote regering? Moet ons camping chairs en bier regkry om te check hoe Johannesburg in sy eie hol op trek of gaan julle iets daaraan probeer doen?
Opskud, dis surface trek water…
Watkykjy staan op 3,085,066 post views in totaal sedert 1 November, 2019.