Nuus op KykNet sluk exstra pille voor graft.

In Briewe deur griffin

Hey griff,

Gisteraand die eerste keer na die Freek  en Kie se Nuus op KykNet gekyk. Behalwe vir die vreemde girl wat die weer lees lyk dit of hulle sukkel met die spel ook, of mis ek iets? Gedink dit is 'n paralaks fout na die wyntjies, maar dit word geskryf EXSTRA.

Abel.

e-news

Hierdie post is 345 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNuus op KykNet sluk exstra pille voor graft.