Sorry ou,
Terwyl ons lekker by Oppikoppi sit en suip en kief bands kyk moet jy ongelukkig by die graft vir jou PC computer sit en staar. Ons het vir jou iets om hierdie laaste uur of wat meer draaglik te maak.
Maak asof jy drie blondes en 'n Volksie besit. Tune hulle wat om te doen. Moet net nie skommel by die werk nie. Of moet at least nie gevang word nie. Gaan skiet 'n draai by http://www.scenestealer.co.uk/carwash/
Hierdie post is 1,445 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,112,776 post views in totaal sedert 1 November, 2019.