Dokte & DJ Azhul – Die Spreekkaame Miekstyp

In Kief musiek deur griffin

Ons try so nou en dan om vir die Watkykertjies free kak te score…

So rukkie terug het 'n bra met die naam van Dokte vir ons hierie album gestuur en getune dat hier 'n free 16 track Afrikaanse hip-hop mixtape is. Dokte is die bra wat so paar jaar terug Kallitz ge-produce het en DJ Azhul (een van die bra's van Brasse Vannie Kaap) het agter die decks ingeklim vir hierie oefening.

Hieso is die hele fokken album vir jou ge-zip. Download dit one-shot. As jy klaar is, print die covers uit en naai jou eie CD aangemaar en luister. For free.

Check hulle official website hieso uit.

Dokte_Spreekkaame_600X600_front

"DJ Azuhl has been quite a busy man with BVK and other acts of late, and more recently the World Cup, so I had to wait a few months to get some of his time. But it’s done now so I'm happy to make this available for everyone", says Dokte.

“I hope to release something official in the near future – I’m almost there.”

Dokte_Spreekkaame_600X600_back

Hierdie post is 241 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,151,763 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDokte & DJ Azhul – Die Spreekkaame Miekstyp