Hier is episode 5 van die spul losers in (Almost) Legends.
By the way, so paar Watkykertjies het gevra watter tune die ouens in die Almost Legends video gebruik. Die tune se naam is "Know Your Bones" deur Aking.
Checkityt. Daar is nog so paar episodes oppad. Ons droppit soos dit inkom.
Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,544 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









