Ho$h ja, die dag het uiteindelik aangebreek waar ek Amerikaners kan uithaal omdat hulle ons copy, en nie andersom nie. Weet nie of hierdie perd dalk kom sokker kyk het en toe na ‘n paar Budweisers by ‘n Jack Parow show ingeslinger het nie, maar hy het definitief ‘n bietjie gefokken knoei met hierdie nommertjie as jy my vra..
Folks, I give you:
“Cooler Than Me”
Okay fokkit ek verwag nou nie dat jy deur die hele ding sit nie, daai poses wat die bra strike is nogal kotswekkend, maar ek assume jy tel die resemblance op tussen daai lyrics en Jack Parow se tune “Cooler As Ekke”. Wel ek fokken hoop so, anders moet jy ophou om jou kaksakke te snuif en bykom.
Sien wat ek bedoel? KFM try nou klaar om hierdie tune by ons kele af te wurg, so kak as wat dit is. Dit spyt my om dit te se, maar dit gaan probably ‘n moerse radio hit raak, indoktrinasie is ‘n bliksem. Maar die ou sal nooit cooler as Parow wees nie, want:
Hy lyk soos Justin Timberlake se lelike boetie.
Hy trek aan soos die meth kop waiters wat by Wimpy werk.
Hy skryf kak lyrics.
Sy van is net twee “e”s en ‘n gap short van “Poesneer”
En omdat hy fokken copy cat is.
As jy beter wil voel oor die saak, skiet uit na Jack Parow se nuwe website toe. Dis ‘n full-on fokken game en moerse nice aanmekaar gesit.
Watkykjy staan op 3,056,593 post views in totaal sedert 1 November, 2019.