Al is die finals op ‘n Sondag hierdie naweek, is daar geen rede om nie “bier en tieten” te geniet nie. Of as jy ‘n chick is, “wijn en piemels”. Smaak my Zef-Afrika het baie meer in gemeen met Zolland as wat ons gedink het. Bier en tieten, en hulle voorliefde vir super tos techno. O ja, en die gooses wat die wijn en piemels so smaak, natuurlik.
Voorspoed Nederland. Fok daai okto-poes se voorspelling six love op. Maak paella van hom.
Hier is so bietjie tieten:
En hier is so bietjie bier (sorry vir die chicks, ons sal volgende maand vir julle ‘n vet piemel gooi):
Hierdie post is 489 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,907 post views in totaal sedert 1 November, 2019.