Wen met Watkykjy – jou weeklikse reminder

In Kompetisie deur griffin

Hierdie is jou vriendelike weeklikse reminder dat jy nog steeds kans staan om funky yskas vol drank te wen met Watkykjy en Funky Fridges.

Click hieso om in te skryf

Die kompetisie se submissions vir die designs sluit Vrydag 18 Julie 2010 om 12:00, so ons sal julle vir nog twee Vrydae remind na vandag.

En click hieso om so paar van die inskrywings wat ons ontvang het uit te check.

Hieso is vir geen rede nie, 'n goose in 'n g-string by 'n yskas:

vetpiel

En hier is die next level video wat ons vinnig geksiet het vir Funky Fridges.

Die next level remix op die video is deur Bra Briekmerk Onderbroek gemaak en die tune is Metallica se "Seek & Destroy"

Hierdie post is 295 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,735,075 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen met Watkykjy – jou weeklikse reminder