Era : 2000 – hede
Bekend vir: Muse van Karl Lagerfeld, Face of Chanel
For some reason is Ericchsen prime property in die modellbedryf. Daar is al na haar verwys na die perfekte old-school klerehanger, wat blykbaar 'n kompliment is. Party ouens like van surfboard ry, dus plaas ons haar maar.
Hierdie post is 422 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,930,898 post views in totaal sedert 1 November, 2019.