Twee moffies dans. Die een Vra: 'Hoekom kry jy ereksie elke keer as ons dans?'
Ander een antwoord: 'Want jy dans soos 'n poephol.'
_________________________
Ouma spuit parfuum agter haar ore, aan pols, hals en tussen haar borste.
Kleinkind vra: Ouma, wat van die gat in die osoonlaag?
Ouma: Hom kom ek sommer met die fokken waslap by!
_________________________
Dosent sê vir klas: "Seks is 'n manier van kommunikasie."
Ou staan op en vra: "Beteken dit as ek draadtrek praat ek met myself?"
_________________________
Dronk katoliek sit in confession booth. Na lang stilte klop die priester om man se aandag te trek.
"Jy klop verniet," Skree dronkie terug. "hier is ook fokol kakpapier!"
__________________________
Seuntjie van drie vra sy ouma: "Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."
__________________
85 Jarige krimpie sit en praat met sy tottie.
"Ons twee is saam gebore, saam gegroei, lekker tye saam gehad, maar hoe de fok is jy voor my dood?"
(shot, Deon)
Watkykjy staan op 3,092,665 post views in totaal sedert 1 November, 2019.