Paris Hilton het probeer zol rook by die sokker in PE se VIP section, toe skraap die pote haar. Ek hoop haar hondjie is weggesteek, want in PE sal hulle sommer selotape om daai outjie draai en hom ook naai.
Hulle het haar Mount Rd polisiestasie toe gesleep en nog 'n rondkyk Rothmans stash in haar bus gekry. Shame.
Ek is net bly die ouens het haar gevang voor sy begin tricks doen het met ping-pong balle ook. Dit sou die aandag van die sokker afgetrek het.
As jy nie weet wie Paris Hilton is nie, maar vertroud is met internet dratiekap videos, sal hierdie dalk vir jou 'n klokkie lui: Sy is die goose wat slang sluk en houe vat in daai video waar die chick lyk soos iemand van die living dead wat in die headlights van 'n UFO in Area 51 ses van die diepstes kry.
Haar maatjie, Jennifer Rovero mag nie weer terug SA toe kom nie. Check haar lekker poeflobbe:
Watkykjy staan op 2,932,049 post views in totaal sedert 1 November, 2019.